Uppies presteer by Western Mounted Games
GEMSBOK-UPINGTON: Op Saterdag 31 Julie 2021 is die Western Mounted Games Noord-Kaap Qualifier 9 in Kathu gehou.
Twee Graad 11 leerlinge van Hoërskool Upington het deelgeneem, Kristi Willemse en Jana Fourie.
Uitslae as volg:
Jana Fourie junior ruiters vlak 3 algemeen 1ste plek
Kristi Willemse junior ruiters vlak 4 algemeen 1ste plek Vir meer sport lees ons 13 Augustus 2021 uitgawe.