Uppies na SA’s

Posted in Sport

Die afgelope naweek is die jaarlikse Kay Motsepe uitspele gehou by Hoërskool Upington se bane. Na afloop van die uitspele eindig Hoërskool Upington se 0/15 span 2de in die Noord-Kaap. Hulle gaan neem aan die Nasionale toernooi deel vanaf 14-17 Oktober wat plaasvind in Magaliesburg by Hoërskool Bekker. Vir meer sport lees ons 17 September 2021 uitgawe.