Upington Rolbal speel Veterane Enkels

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Upington Rolbalklub het verlede naweek ‘n geslaagde Veterane Enkels kampioenskap aangebied vir spelers bo 70 jaar.

Nege spelers het deelgeneem aan die strawwe kompetisie waar almal hul beste gegee het om as die veterane kampioen vir 2021/22 gekroon te word. To read more, read our 15 Oct 2021  issue.