Groot sportdag by Uppies gehou

Posted in Sport

Toeskouers en sportspanne het van oral oor gekom om te deel in die suksesvolle sportdag.

Onder andere is daar sewes rugby, fast 5 netbal en 5’s hokkie  gespeel. Baie skole uit die Noord-Kaap het die dag bygewoon. Hulle was Hoërskool Landboudal, Hoërskool Namakwaland, Hoërskool Prieska, Hoërskool Prieska, Hoërskool Douglas, Hoërskool Kalahari, Hoërskool Duineveld, Hoërskool Martin Oosthuizen, Hoërskool Keimoes, Hoërskool Groblershoop, Hoërskool Curro Kathu en Hoërskool Danielskuil.

To read more, read our 29 Oct 2021  issue.