Eerste Oryx Interkampioene gekroon
GEMSBOK-UPINGTON: CrossFit Upington het die afgelope naweek hul eerste alom insluitende Oryx Inter Toernooi vir professionele en amateur, sowel as aangepaste atlete aangebied.
Hierdie inisiatief word in samewerking met die Upingtonse organisasie vir persone met gestremdhede, APD Benede Oranje tak, gedoen. To read more, read our 5 Nov 2121 issue.