Grossfitters ondersteun APD

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Hierdie afgelope Vrydag was die Internasionale dag vir Persone met Gestremdhede en om dit te vier het die APD op Upington op Saterdag,  ‘n groot Pretdag en Kersmark gehou.

Die dag het begin Saterdagoggend met ‘n 5 km en 10 km pretstap en -draf.  Die item is aangebied in samewerking met Upington Crusaders en die waterpunte is deur Upington Toyota verskaf.To read more, read our 26 Nov 2121  issue.