Gholfers blink uit op toernooi

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Een van Hoërskool Upington se leerders, Jano Malan het onlangs aan die SA 0/19 Interprovinsiale gholftoernooi in Kimberley deelgeneem.

Jano en die Noord-Kaapse span het baie goed gedoen. Daar was ‘n A en B afdeling. Die NK se span was in die B afdeling en het 2de geëindig. Die enigste wedstryd wat hulle verloor het was teen Boland, wie hulle afdeling gewen het. Vir meer   lees ons 14 Jan 2022 uitgawe.