Keimoes Akademie hou atletiek

Posted in Sport

Die Keimoes Akademie het die afgelope naweek hulle atletiekdag aangebied. Die Blou Blitse het die Geel Krone met net een punt geklop en die dag is beslis gekenmerk aan pure sportmangees en pret.

To read more, read our 11 Feb 2022 issue.