Upt Swemklub se vlag wapper hoog by Ncsa Sprints

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Die Upington Swemklub het gaan deelneem aan die Ncasa Sprints in Kimberley.

Die swemmers het ongelooflik goed gevaar en die  swemklub word aangewys as die algehele wenners van die gala en hulle wen ook die gees beker. To read more, read our 25 Feb 2022 issue.