Groot toutrek liga-komptisie gehou

Posted in Sport

GEMSBOK-POSTMASBURG: Dit was n voorreg vir Postmasburg Toutrek Klub om onlangs by die Skole-Sportterrein in Postmasburg ‘n liga kompetisie aan te bied.
Klubs wat deelgeneem het was Postmasburg, Pirates (in Kimberley). Landboudal en Jacobsdal en Diamanthoogte van Koffiefontein.

To read more, read our 4 Maart 2022 issue.