Uppies hokkie presteer puik

Posted in Sport

Die Hoërskool Upington se Super Spar hokkie eerstespanne het puik presteer tydens die Noord-Suid Derby in Worcester.
1ste Seuns: Speel 4 wedstryde, wen 2, verloor 1 en speel 1 gelykop.
To read more, read our 1 April 2022 issue