Jayden laat tye spat

Posted in Sport

Jayden Vries, ‘n leerder van die Hoërskool Upington, het gekwalifiseer en deelgeneem aan SANJ. Behalwe dat hy sy tye op al die items verbeter het, behaal hy ook ‘n 2de plek in die 100m vlinderslag. Jaden en coach Dries du Toit se harde werk word beloon.

To read more, read our 8 April 2022 issue.

 

Mastercars wen sakeliga

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Die gewilde jaarlikse SASKO/H&W Distributors Besigheidsliga van Upington Rolbalklub het vanjaar alle verwagtinge oortref en is Vrydagaand 25 Maart 2022 op ‘n hoogtepunt afgesluit. Mastercars was die algehele wenner.

Daar het vanjaar weer 60 spanne deelgeneem wat in 15 seksies verdeel was. To read more, read our 1 April 2022 issue.

Swemmers presteer

Posted in Sport

Die Hoërskool Upington se Johan Louw en Liebe Karsten het deelgeneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg.

Liebe het aan 6 items deelgeneem en haar uitslae lyk as volg:

50m borslag - 4de. 50m vlinderslag – silwer. To read more, read our 25 Maart 2022 issue.

Rolbal Besigheidsliga baie gewild

Posted in Sport

2022 SASKO/H&W Distributors Besigheidsliga het vanjaar weer alle verwagting oortref. Met die seksie-wedstryde agter die rug is dit die Semi’s en finale rondtes wat hierdie laaste week afgehandel gaan word. To read more, read our 25 Maart 2022 issue.