Groot toutrek liga-komptisie gehou

Posted in Sport

GEMSBOK-POSTMASBURG: Dit was n voorreg vir Postmasburg Toutrek Klub om onlangs by die Skole-Sportterrein in Postmasburg ‘n liga kompetisie aan te bied.
Klubs wat deelgeneem het was Postmasburg, Pirates (in Kimberley). Landboudal en Jacobsdal en Diamanthoogte van Koffiefontein.

To read more, read our 4 Maart 2022 issue.

Lions in Semi-finaal

Posted in Sport

Die Upington Lions het die afgelope naweek teen Upington Dragons ‘n baie belangrike wedstryd gespeel.

Dit was ‘n moet wen-wedstryd vir Upington Lions om vir die ZFM 50 Beurt semis te kwalifiseer.

To read more, read our 18 Feb 2022 issue.

SA Mans netbal hier op Upington gehou

Posted in Sport

Altesaam 53 spanne oor tien afdelings het die afgelope week aan die  die 2022 Mans Nasionale Netbal Kampioenskap op[ Upington deelgeneem.

  Die toernooi, waarvan die wedstryde by die Hoërskool Upington gehou is, is in samewerking met Netbal Suid-Afrika (NSA) gehou. To read more, read our 18 Feb 2022 issue.