LCW Mooirivier uitdaging

Posted in Sport

Upington Crusaders met borgskap van Lange Carr & Wessels het die afgelope naweek die jaarlikse Mooirivier Trail Run en MTB aangebied.

 ‘n Heerlike koel oggend het die brawe drawwers begroet met die pragtigste wolkkombers

To read more, read our 11 Feb 2022 issue.

Ruiters blink uit by proewe

Posted in Sport

Hierdie twee Upingtonse ruiters het behoorlik uitgeblink tydens die Nasionale Ruiterkunsproewe.

Narike Hoft het die Noord-Kaap Ruiterkuns Span as die 3 Gang-kaptein verteenwoordig by die afgelope Nasionale Ruiterkuns Proewe te Somerset- Oos. To read more, read our 4 Feb 2022 issue.

Gholfers blink uit op toernooi

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Een van Hoërskool Upington se leerders, Jano Malan het onlangs aan die SA 0/19 Interprovinsiale gholftoernooi in Kimberley deelgeneem.

Jano en die Noord-Kaapse span het baie goed gedoen. Daar was ‘n A en B afdeling. Die NK se span was in die B afdeling en het 2de geëindig. Die enigste wedstryd wat hulle verloor het was teen Boland, wie hulle afdeling gewen het. Vir meer   lees ons 14 Jan 2022 uitgawe.

Upingtonner speel vir Franseklub

Posted in Sport

“Die Namibiese internasionale openingspeler van twee wêreldbekertoernooie het in alle nederigheid in Puy-en-Velay aangekom. Dis liefde met die eerste oogopslag tussen ‘n kampioen met ‘n innemende persoonlikheid en ‘n gesinsklub. Saam mik hulle na die opgang na die Federal 2 liga”. so skryf die Franse rugby-klub wat Theuns Kotze, plaaslike rugbyster, afrigter en oud leerder van Hoërskool Upington, oorreed het om weer sy rugbytoks aan te trek.

Met sy kommunikatiewe glimlag onder sy dun Movember snorretjie  het Theuns  al die hele COP Rugby klub verlei.

Hierdie 34-jarige speler het almal verras deur sy eenvoud en vriendelikheid. Vir meer lees ons 17 Des 2021 uitgawe.