NCR TVET Kollege hou sportdag

Posted in Sport

 

GEMSBOK-UPINGTON: Northern Cape Rural Technical Vocational Educational Training College (NCR TVET College) het onlangs oor die tydperk van twee naweke sportdae by die Upington Kampus aangebied waar die onderskeie vyf kampusse van die Kollege met mekaar meegeding het op die sokkerveld en netbalbaan.  

*Lees die volledige berig in die week se uitgawe van die Gemsbok*