Grossfitters ondersteun APD

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Hierdie afgelope Vrydag was die Internasionale dag vir Persone met Gestremdhede en om dit te vier het die APD op Upington op Saterdag,  ‘n groot Pretdag en Kersmark gehou.

Die dag het begin Saterdagoggend met ‘n 5 km en 10 km pretstap en -draf.  Die item is aangebied in samewerking met Upington Crusaders en die waterpunte is deur Upington Toyota verskaf.To read more, read our 26 Nov 2121  issue.

Upt liggaamsbouers blink uit

Posted in Sport

Gedurende die naweek van 27 November het Zurita Borgesi en Andre Roux deelgeneem aan die WFFSA-Pro AM Body Building kampioenskap in Bloemfontein. Zurita, wat al vele kere deelgeneem het, het die jaar 1ste gekom in die bo 30 bikini model kategorie. 

To read more, read our 10 Des 2121  issue.

Puik krieket die naweek gespeel

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Die ZFM T20 rondtes is die afgelope naweek amptelik klaargespeel en die semi finale gaan eers komende naweek begin...
Die afgelope naweek het die Upington Dragons teen Northern Lions van Kenhardt te staan gekom. To read more, read our 26 Nov 2121 issue

Ruiters blink uit by nasionale byeenkoms

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Die Suid Afrikaanse Western Mounted Games Assosiasie (SAWMGA) se jaarlikse nasionale byeenkoms is onlangs by die Afridome in Parys gehou.
Die Nasionale byeenkoms het plaasgevind oor 4 dae . Ongeveer 580 ruiters en perde uit die 9 provinsies het dan nou aan die 2021 nasionale byeenkoms deelgeneem. To read more, read our 26 Nov 2121 issue.

Eerste Oryx Interkampioene gekroon

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: CrossFit Upington het die afgelope naweek hul eerste  alom insluitende Oryx Inter Toernooi vir professionele en amateur, sowel as aangepaste atlete aangebied.

Hierdie inisiatief word in samewerking met die Upingtonse organisasie vir persone met gestremdhede, APD Benede Oranje tak, gedoen. To read more, read our 5 Nov 2121  issue.