Kathu ruiters presteer

Posted in Sport

GEMSBOK-KATHU: Louisa Botma en Anabia Strauss, twee ruiters van Kathu, het onlangs aan die Mpumalanga Arabier Street en Kampioenskap skou in die Afridome, Parys, deelgeneem en baie goed presteer.

To read the full story, read our 27 November 2015 issue.

Extreme Skouspel

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Die Rotariër Klub van Upington het die afgelope naweek die jaarlikse Extreme geleentheid op Oranjerus aangebied en dit was ‘n dag vol verrassings, uitdagings en wonderlike suksesse. 

To read the full story, read our 6 November 2015 issue.