o/19 SA Bokkieweek spelers na Rusland

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Twee leerders van Hoërskool Upington, Johan Bekker en Jaco Zietsman het die o/19 SA Bokkieweek span gehaal, en sal eersdaags na Rusland vertrek, waar hulle tydens Oktober maand hul staal teen internasionale skole sal wys.

To read the full story, read our 21 August 2015 issue.

Uppies wen Rugbybeker

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Kragte is die afgelope naweek op die rugbyveld gemeet, en alhoewel Hoërskool Duineveld puik rugby gespeel het, het Hoërskool Upington met die wen beker van die veld afgestap. 

To read the full story, read our 14 August 2015 issue.