Summer Triathlon 2021

Posted in Sport

Die eerste Upington Summer Triathlon het   op Erfenisdag by die Waterfront Gastehuis teenaan die Oranjerivier, plaasgevind.

Jana Olivier, ‘n oud-leerder van die Hoërskool Duineveld, se breinkind was ‘n groot sukses met naastenby 80 deelnemers wat gedraf, geswem en fiets gery het. To read more, read our 01 Oct 2021  issue.

Summer Triathlon 2021

Posted in Sport

Die eerste Upington Summer Triathlon het   op Erfenisdag by die Waterfront Gastehuis teenaan die Oranjerivier, plaasgevind.

Jana Olivier, ‘n oud-leerder van die Hoërskool Duineveld, se breinkind was ‘n groot sukses met naastenby 80 deelnemers wat gedraf, geswem en fiets gery het. To read more, read our 01 Oct 2021  issue.

Hy haal Guiness Wêreld Rekord

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Neels de Waal, wat in 2005 aan die Hoërskool Duineveld matrikuleer het, kan nou ‘n Guiness World Rekord agter sy naam skryf. 

Dit gaan oor die maksimum afstand afgelê op ‘n fiets op rollers in 12 ure. Heeltemal onbewus van ‘n bestaande rekord, het hy aan die begin van 2019 besluit om as deel van sy voorbereiding vir die Cape Town Cycle Tour (Cape Argus), te kyk of hy vir 12 ure lank op rollers sal kan ry en watter afstand hy sal kan bereik.  Dit het hy toe gedoen met sy resiesfiets by sy huis in Bellville.  Enkele weke later krap hy toe op die internet rond en sien dat daar reeds ‘n Guiness rekord was van 12 ure oor 507,5km.  Hy het dus hierdie rekord met minder as ‘n kilometer gemis.  Toe weet hy dat hy dit ook sal kan regkry. 

‘n Jaar se oefening het gevolg en in samewer-king met Guiness World Rekord se hoofkantoor in London, pak hy toe sy rekordpoging aan op 20 Maart 2020 (toe reeds in Covid-tyd).  Jy stop net gou as jy bv. toilet toe wil gaan, verder moet jou eet- en drinkgoed byderhand wees of vir jou aangegee word terwyl jy fietstrap.   Vir meer sport lees ons 24 September 2021 uitgawe.

 

Uppies na SA’s

Posted in Sport

Die afgelope naweek is die jaarlikse Kay Motsepe uitspele gehou by Hoërskool Upington se bane. Na afloop van die uitspele eindig Hoërskool Upington se 0/15 span 2de in die Noord-Kaap. Hulle gaan neem aan die Nasionale toernooi deel vanaf 14-17 Oktober wat plaasvind in Magaliesburg by Hoërskool Bekker. Vir meer sport lees ons 17 September 2021 uitgawe.

Netbalsterre skitter

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Mev Christine Esterhuizen dien al vir die afgelope 4 jaar op die Noord-Kaap Skole-netbal se bestuur as “High School Convenor”. In 2021 word sy ook verder verkies op die ZFM Senior Netbal se bestuur as “Director of Coaches”.

Na baie harde werk en ure van afrigting verkry sy ook haar Level 3 afrigting en kry sy erkenning vanaf SASCOC as “Senior Sports Coach”. To read more, read our 10 Sept 2021  issue.