Jongste Nuus

Groot Koorfees word gehou

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON:  Vanjaar word weer ‘n groot Koorfees op 13 Augustus by Hoërskool Upington aangebied.

Die eerste Koorfees   is in 2011 gehou.  Dié fees is daarop gemik om die kore in Upington geleentheid te gee om ook vir ons eie dorp op te tree.To read the full story, read our  09  August 2019 issue

Skool vier 40ste verjaarsdag

Posted in Skole

GEMSBOK_UPINGTON: Die Intermediêre Skool Rosendal word 40 jaar oud in 2019. Die skool is alreeds besig om  almal in die gees van fees hou te kry. Elke tweede Vrydag word daar “ Freaky Friday “ gehou. Die Rosies is almal opgewonde om aan te kondig dat die fees naweek  die 18 tot 20 Oktober 2019 sal wees .   To read the full story, read our  02 August 2019 issue

Namaskool uit Namakwaland besoek Upington

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: Radio Nfm se Reis en Toerisme span doen baanbrekers werk vir Inheemse Nama skool in Concordia.

Die Radio Nfm se Reis en Toerisme Kulturele uitruilprogram het onlangs 14 kinders tussen die ouderdom van 5 en 12 jaar na  Upington gebring om te gaan kers opsteek by Katriena Essau  matriarg en stigter van die  Reik na die Sterre N/uu skool op Upington.

  Baie Khoisan-tale word gelys as bedreig deur UNESCO.. To read the full story, read 26 July 2019 issue

 

Oranje Oewer leerders streef na skoner omgewing.

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: ‘n Handjie vol leerders van die Intermediêre Skool Oranje Oewer het onlangs opslae gemaak met hulle omgewingsbeskermings en herwinnings inisiatief beide by die skool en in hul gemeenskap.

Die leerders, as die YCAP-span, het omgewingsprobleme by die skool geïdentifiseer en besluit om te begin fokus op rommel, vuil toilette en vandalisme. To read the full story, read 28 June 2019 issue

HMO se Skoenboksprojek

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: As ‘n jaarlikse instelling van HMO se Seniorraad word skoenbokse gevul vir Sonstraaltjie Kleuterskool in Marchand. 

Die besonderse kleuterskool is op 14 Oktober 2014 deur Caritas (NG Kerk Welsyn) gestig met slegs 16 kinders tussen 3 en 5 jaar oud. To read the full story, read 21 June 2019 issue

I/S Louisvale vier hul vyfde verjaarsdag

Posted in Skole

GEMSBOK-LOUISVALEWEG:  Die Intermediêre Skool Louisvale, het onlangs hul vyfde verjaarsdag gevier.

Die skool is amptelik op 30 April 2014 deur me. G.Cjiekela-Lecholo geopen en nou, vyf jaar later, het die skool hul vyfjarige bestaan gevier. To read the full story, read 24 May 2019 issue.

Elf nuwe klaskamers help jaarliks 440 leerders

Posted in Skole

GEMSBOK-POSTMASBURG: Kumba Iron Ore se Kolomela-myn het ‘n aansienlike bydrae tot plaaslike onderwys gelewer deur 11 vooraf vervaardigde klaskamers te oorhandig.  Die skenking is gemaak aan vyf verskillende skole wat infrastruktuuruitdagings in die Tsantsabane-gebied ondervind. To read the full story, read 10 May 2019 issue.

Tieners was by die #Imagine Expierience Central

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: #ImagineExperience is ‘n Christelike naweekbyeenkoms vir tieners wat jaarliks tydens die laaste naweek in Maart plaasvind op vier plekke regoor Suid-Afrika.

Die Upington hub het met 62 tieners vanuit Upington omgewing die “#ImagineExperience Central” gaan bywoon te Nampo Park, Bothaville.  To read the full story, read 12 April 2019 issue.

Tragiese verhaal van Roberto Devries

Posted in Skole

UPINGTON-GEMSBOK: Verlede jaar was daar ‘n berig oor die leerder van Franciscus Intermediêr, Roberto Devries wat al 8 jaar op ‘n leweroorplanting gewag het. Hy het al die lewer probleem twee maande na sy geboorte ontwikkel. To read the full story, read 29 March 2019 issue.