Kgetlengrivier besorgde inwoners maak werk van dienslewering
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) wat inwoners uit Koster, Derby en Swartruggens insluit, het op 30 Maart 2021 die bestuur van die water- en rioolwerke in sowel Koster as Swartruggens aan Pionier Dienstemaatskappy oorhandig.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 09 April 2021 uitgawe.