• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

Vastrap vlymskerp tydens Artisticulta Redenaars-finaal

Posted in Schools

Op die foto verskyn al die Vastrappers wat aan die finaal van die Artisticulta-redenaarskompetisie deelgeneem het. Van links agter is Antonelle de Villiers (graad 5), Anhelina van der Merwe (graad 5), Nieke Enslin (graad 6 - behaal ‘n vyfde plek in die Onvoorbereide skryf), Chanè van der Wal (graad 5), middel: Jourise van Wyk (graad 4), Inay Conradie (graad 3), Wiehan Geldenhuys (graad 3), Rapelang Leshomo (graad 5), Amè Potgieter (graad 7) en voor van links Nieke Pretorius (graad 2 - behaal ‘n algehele vyfde plek), Catherine Oelofse (graad 1), Christopher Oelofse (graad 1) en Calista Read (graad 1).

Lees meer in ons 19 Julie 2019 weergawe.

Baie geluk aan hoofleiers

Posted in Schools

Baie geluk aan Nicole Walker met jou verkiesing as Hoofleier vir termyn 3, en Baie geluk aan Simeon Botha met jou verkiesing as Hoofleier vir termyn 3 by Laerskool Rustenburg.