Larries Idioomdag

Written by Liesl. Posted in Schools

Larries is trots op hul taal. Op 22 April het al die Larrie-leerders die geleentheid gehad om ‘n idioom in fantasiedrag uit te beeld. Die idiome is met die grootste kreatiwiteit uitgebeeld. Die leerders word bedank vir hul entoesiasme en kreatiwiteit. Hulle het sommer op ‘n prettige wyse ‘n hele paar nuwe idiome aangeleer. Afrikaans is ons taal!
To read the full story, read our 30 April 2021 issue.