“Lighthouse is op die lug”

Written by Liesl. Posted in Schools

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - "Lighthouse Children's Home" versorg tans 47 kinders tussen die ouderdomme van 3 maande en 14 jaar. Daar is 18 skoolgaande kinders en met dié dat skole van tyd tot tyd gesluit was en werk by die huis gedoen moes word, het dit vir 'n ongelooflike "kopseer" gesorg oor hoe hierdie 18 kinders hulle werk gedoen kan kry.
To read the full story, read our 01 July 2021 issue.