Geliefde skoolhoof lê tuig neer

Written by Liesl. Posted in Schools

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Laerskool Rustenburg het op 31 Augustus hul 100ste bestaansjaar gevier. Die gebeurtenis gaan ook hand aan hand met die uittrede van hul geliefde skoolhoof, mnr Koos J van Vuuren. Mnr Koos, wat 20 jaar die skool met ‘n sagte hand en hart bestuur het tree op 30 September af.
To read the full story, read our 24 September 2021 issue.