VLU sê dankie
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - “Marikana VLU- en Kashané VLU-takke wil graag die volgende instansies bedank vir hulle ondersteuning tydens die VLU Platinastreek Konferensie 2020:
Lees meer HIER.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - “Marikana VLU- en Kashané VLU-takke wil graag die volgende instansies bedank vir hulle ondersteuning tydens die VLU Platinastreek Konferensie 2020:
Lees meer HIER.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Op Woensdag 4 Maart het eregaste, gaste en lede van die hele Platinastreek uitgevat gearriveer om die jaarlikse konferensie by te woon. Die tema was “Die Oscars”.
Read more HERE.
Bets Thomas bedank Rita Colyn vir die beoordeling van die artikels van Februarie 2020 tydens die Vrouelandbou-unie Marikanatak se Februarie-maandvergadering.
Lees meer HIER
Charmaine Olivier bedank Martie Willemse vir die demonstrasie oor “Hout horisontaal met vetplante” tydens die onlangse vergadering van die VLU Kashané-aandtak. Dit was ‘n baie interessante demonstrasie.
Read the full page HERE.
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Vrouelandbou-unie (VLU) Rustenburgtak bring hulde aan Carol Coetzer (gebore: 16 Desember 1952 en oorlede: 20 Oktober 2019).
Read more HERE.