• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

VLU Platina-streeksbestuur sluit besige jaar af

Posted in VLU news

VLU Platina se streeksbestuur het op 5 Desember hul besige jaar afgesluit by French Toast. Die dames het gesellig gekuier en ook ‘n draaitjie by Jasmyn gemaak. ‘n Geseënde Kersfees vir al ons lede, lekker rus en ons pak 2019 met groot VLU-ywer aan. Van links is Sandra Strydom, Istella van Rhyn-Nel, Elsa van Rooyen, Elaine Smit, Annemarie van Niekerk en Anna-Marie Venter.

Lees meer in ons 14 December 2018 weergawe.