• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

Kashané VLU-aandtak volstoom aan die gang

Posted in VLU news

Kashané VLU het onlangs vergader en is klaar volstoom aan die werk vir 2019. Hulle is ‘n aandtak spesiaal gestig vir werkende dames wat graag deel van VLU wil wees. U word vriendelik genooi om hulle te kontak en by hulle aan te sluit. Kontak vir Charmaine by 083 469 5505. VLU se leuse is die opvoeding van die volwasse vrou.

Lees meer in ons 25 Januarie 2019 weergawe.