• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

Rustenburg-tak sê dankie

Posted in VLU news

VLU Rustenburgtak sê dankie. By die pas afgelope konferensie is die Rustenburg-tak aangewys as die algehele wenner van die 2019 VLU Platina-streek. Rita Colyn (regs) oorhandig ‘n blyk van waardering aan die voorsitter Santie Bingle vir haar leiding. Haar entoesiasme was ‘n aansporing vir al die lede. Dankie aan al die lede vir hul deelname en ondersteuning.

Lees meer in ons 29 Maart 2019 weergawe.