VLU Volmoed-dames vou proteas

Posted in VLU news

Tydens VLU Volmoed-tak se afgelope vergadering het Suzi Krobath die dames geleer om die lieflikste proteas uit ou boeke te maak. Almal het die oggend terdeƫ geniet. Volmoed-dames spog met hulle handewerk: Anna-Marie Venter, Netta Louw, Rebecca Malepe en agter is Priscilla Motsisi, Emma Benecke, Santie de Wet, Betsie Kruger en Helen Heffill.

Lees meer in ons 21 Junie 2019 weergawe.