Marikana VLU salueer Carmen Tönsing
Lees meer HIER
Lees meer HIER
Rita Colyn (beoordeling van tak-items), Santa Claassens (tee en verversings) en Annatjie Diedericks (wys haar “Paper Mache Voël) tydens die Vrouelandbou-unie Marikana-tak se onlangse vergadering wat die dames terdeë geniet het.
Lees meer HIER
Van links is Lea van Niekerk, Monè Coetzee, Dunè van Niekerk, Janey Grobelaar en Kriste-Lee Coetzee by die Dogtersdag.
Lees meer in ons 5 Julie 2019 weergawe.
Tydens VLU Volmoed-tak se afgelope vergadering het Suzi Krobath die dames geleer om die lieflikste proteas uit ou boeke te maak. Almal het die oggend terdeë geniet. Volmoed-dames spog met hulle handewerk: Anna-Marie Venter, Netta Louw, Rebecca Malepe en agter is Priscilla Motsisi, Emma Benecke, Santie de Wet, Betsie Kruger en Helen Heffill.
Lees meer in ons 21 Junie 2019 weergawe.
Van links verskyn Elsa van Rooyen, Rita Colyn (beoordeling gedoen) en Annatjie Diedericks (lid van Marikana-tak), wat Elsa bedank het vir die demonstrasie wat sy gegee het oor hoe om suurlemoenjellie te maak. Vir enige verdere inligting kan 083 345 8752 geskakel word.
Lees meer in ons 7 Junie 2019 weergawe.