Derby VLU hou Dogtersdag!

Posted in VLU news

RUSTENBURG HERALD - DERBY - Op 16 Julie het Derby Vrouelandbou-unie ‘n gratis Dogtersdag, wat aangebied word vir dogters in die gemeenskap, gehou. Daar was ongeveer 30 skooldogters van voorskool en laerskool wat opgedaag het. Die voorsitter Annemarie van Niekerk het die oggend geopen met ‘n gepaste skriflesing en gebed...

To read the full story, read page 1 of the properties section of our 31 July 2015 issue.

VLU-sprekers vereer vroue

Posted in VLU news

Johan van Loggerenberg het met die lede van Kashané VLU-tak gesels oor die waarde van die vrou. Johan het ook sy lewensverhaal en die waarde van vrouens in sy lewe met die dames gedeel, tydens die VLU Kashané-tak se onlangse vergadering...

To read the full story, read page 1 of the properties section of our 24 July 2015 issue.

Volmoed members learn more about medicines

Posted in VLU news

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - At their recent meeting, Daan Venter, a local pharmacist, gave a very interesting talk to members of the Volmoed Branch of the Women’s Agricultural Union (VLU) about the history of and the use and misuse of medicines...

To read the full story, read page 1 of the properties section of our 17 July 2015 issue.

Rustenburg VLU- dogtersdae

Posted in VLU news

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Weer eens het die oulikste groep dogters en seuns verlede week die Vrouelandbou-unie Dogtersdae bygewoon. Na registrasie en opening het elke kind en tannie lekker warm tee en koffie met heerlike toebroodjies geniet, verskaf deur Kashané VLU-tak. Hulle is `n aandtak en al hulle lede werk bedags. Dit was hulle taak om vir die vroeër-oggend se eetgoed te sorg...

To read the full story, read page 1 of the properties sections of our 10 July 2015 issue.