Derby VLU hou Dogtersdag!
RUSTENBURG HERALD - DERBY - Op 16 Julie het Derby Vrouelandbou-unie ‘n gratis Dogtersdag, wat aangebied word vir dogters in die gemeenskap, gehou. Daar was ongeveer 30 skooldogters van voorskool en laerskool wat opgedaag het. Die voorsitter Annemarie van Niekerk het die oggend geopen met ‘n gepaste skriflesing en gebed...
To read the full story, read page 1 of the properties section of our 31 July 2015 issue.