Marikana-VLU byeen

Posted in VLU news

Elsa van Rooyen, Pam van Rensburg en Istella van Rhyn-Nel.RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Tydens ‘n heerlike Juniemaand algemene vergadering van die VLU Marikana-tak het Elsa van Rooyen die dames gewys om uit ‘n rooi skil ui die mooiste rosies vir slaai te kerf.

To read the full story, read our 15 September 2017 issue.

 

VLU-nuus uit Koster-omgewing

Posted in VLU news

RUSTENBURG HERALD - KOSTER - Die VLU Koster-tak het by hulle Gesondheidsvergadering, wat in Augustus, plaasgevind het, die voorreg gehad om raadslid, Frans Potgieter, aan te hoor. Hy spreek ons toe oor Gesondheid, spesifiek die Gesondheidstoestand van Koster.

To read the full story, read our 25 Aug 2017 issue.

Teedames: Hester Kritzinger, Daphne Ferreira (gas), Daléné du Toit (gasvrou) en Tilley v Wyk.
In die koue word dames met sjerrie, warm ontvang! Nellie Prinsloo, Hettie Liebenberg, Connie Eloff, Marina vd Westhuizen, Mara Kruger en Judy Steynberg, klink ‘n glasie.
Janie Snyman is ‘n ou bekende en het as nuwe lid, aangesluit! Welkom!
Daléné du Toit oorhandig “ietsie” aan mnr P Breet en mnr F Potgieter om dankie te sê.

Lizz Meiring skitter op NWK vroue-oggend

Posted in VLU news

NWK in Lichtenburg het weer eens ‘n ongelooflike vroue-oggend aangebied met die nimlike Lizz Meiring as gasspreker. VLU-dames is ook na die geleentheid genooi, Kashané VLU-aandtak het die geleentheid ook bygewoon. Op foto van links: Marie Williams, Lizz Meiring en Charmaine Olivier.

Koster VLU dogters/seunsdag groot sukses

Posted in VLU news

Almal wat gehelp het met die Koster VLU dogters/seunsdag: Hannetjie, Marthie du Toit, Hester Kritzinger, Tilley v Wyk, Margaret Wentzel, oom Jannie, Thea Malan, Connie Eloff, Daléné du Toit en Judy Steynberg.
Judy Steynberg saam met van die kinders en die pragtige inkopie-sakke wat hulle versier het.
Daléné du Toit help die kinders om springmielie-balle te maak.
Thea Malan het die kinders geleer om steggies te maak en ook gehelp om mooi foto’s met hulle selfone te neem.
Almal staan gereed vir oom Jannie se toffie-appels: M du Toit, T v Wyk, D du Toit, T Malan en oom Jannie staan agter met hulle mussies (wat deur Choppies verskaf is).

RUSTENBURG HERALD - KOSTER - Die dames van Koster VLU het aan die begin van die skoolvakansie, hulle dogters/seunsdag aangebied! Elf kinders het opgedaag, plus een mamma wat hulle gehelp het![widgetkit

To read the full story, read our 21 July 2017 issue.