Grace Hulpsentrum kry hulp van die gemeenskap

Posted in Community

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Twee graad 10-leerlinge van Rustenburg Hoërskool, Matthys Blay en Rialet Visser is finaliste van die Mnr en Mej Rustie-kompetisie. Deel van die kompetisie is om steun te gee aan ‘n plaaslike liefdadigheidsprojek.

To read the full story, read our 29 June 2018 issue.