• banner
  • IOPSA Banner2
  • IOPSA Banner3
  • IOPSA Banner4
  • IOPSA Banner5
    Primary Schools
    Secondary Schools

    Musiekstudente presteer

    Posted in Schools

    Gary Impey het baie goed presteer in die afgelope musiekteorie-eksamens van Unisa. Hy slaag die Graad 1-eksamen met lof en behaal 98%. Sy naam verskyn ook op die Ererol van Uitblinkers van Unisa. Baie geluk Gary!

    Lees meer in ons 12 Januarie 2018 weergawe.

    Radikale Redenaars

    Posted in Schools

    RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Hierdie groep bekkige graad 1-3’s van Laerskool Vastrap het op 29 Julie 2016 deelgeneem aan die eerste uitdunne van die Radikale Redenaars van Noordwes.

    To read the full story, read our 02 September 2016 issue.