Victor blaas blinknuwe lewe in ou spogfietse!

Posted in Home

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Tydens die jaarlikse motorskou by Bergsig Akademie was twee “vurige blinkvosperde” (motorfietse) van mnr Victor Dos Reis van Potchefstroom ongetwyfeld die grootste trekpleister van die dag - dis nou benewens die kos- en koeldrankstalletjies natuurlik waar die publiek sommer vroegoggend al kon gaan inval om ‘n paar handevol lekker eetgoedjies te kry en met dit agter die blad, die dag en die res van die naweek behoorlik in die oë te kyk. 

To read the full story, read our 01 September 2017 issue.

 

Suspects arrested with R200 000 stolen goods

Posted in Home

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - A police intelligence driven operation resulted in the arrest of two foreign nationals by Flying Squad members. The suspects were found in possession of suspected stolen goods to the value of R200 000 in Zinniaville, Tlhabane. The goods included building material and tiles. The suspects have appeared in Bafokeng Magistrates Court on Wednesday. According to police Spokesperson Captain Elsabé Augoustides the goods were stolen in Benoni earlier this month.

To read the full story, read our 23 June 2017 issue.

 

Stoptekens nie meer ‘n grap

Posted in Home

Die redakteur,

Dit is met skok wat ek in jul Bonus-koerant lees van die stoptekens wat regoor Rustenburg gesteel word en dat dit alreeds die lewe van ‘n klein dogtertjie gekos het. Graag wil ek ook my mening hieroor gee en vir diegene wat verantwoordelik is vir hierdie situasie vra: is julle nou tevrede?