Soönotiese Listeriose of Mononukleose

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Listeriose word deur die bakterie Listeria monocytogenes veroorsaak. Dit is ’n soönotiese (’n siekte wat normaal in diere voorkom en die mens kan besmet) voedsel-, water- en melkverbondesiekte. Die meeste mense het ’n weerstand teen listeriose.

To read the full story, read our 08 June 2018 issue.