Nuwe boek oor Alzheimers bring hoop

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Nuwe boekie getiteld “Alzheimers - Geheim ontsluier - is pas deur ‘n Rustenburg-inwoner - toevallig die eggenoot van ‘n Alzheimer-pasiënt by die Residentia-stigting in Rustenburg (Huis Sering) het pas die lig gesien.

Lees meer in ons 10 Augustus 2018 weergawe.