“Phenomenal Woman 2018”

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die “Phenomal Woman 2018” geleentheid is onlangs by Hedgehog’s Nest aangebied en tydens die geleentheid het Willem Botha, bekende sanger opgetree as kunstenaar, modelle het pragtige rokke van Lianél Schwartz Couture vertoon, Nadia Beukes, aktrise het ‘n motiveringspraatjie gelewer en Arina de Witt, sangeres was die programleier tydens hierdie spoggeleentheid.

Lees meer in ons 10 Augustus 2018 weergawe.