Twee fietsryers op N4 gedood

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - MOOINOOI - Twee fietsryers van die Buffelspoort- Mooinooi-omgewing is Dinsdagmiddag omstreeks 16:45 op slag gedood toe hulle tydens ‘n oefenrit op die N4 kort duskant die Buffelspoort-aansluiting deur ‘n voertuig getref is.

To read the full story, read our 07 September 2018 issue.