Implats mik na beter vooruitsigte

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Vrese van taamlik grootskaalse werksverliese by Implats se Platinamyne in die Rustenburg-omgewing mag dalk tot ‘n mate ongegrond wees met die nuus dat beide Implats en AngloGold uiters belowende winste vir die afgelope jaar- en afgelope ses maande-periode tot einde 31 Desember 2018 verwag.

To read the full story, read our 08 February 2019 issue.