• Bride of the year competition

Lewenslank vir broerskind-verkragting

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n 45-jarige Afrikaanssprekende man is sowat ‘n week gelede hier lewenslank tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy sy broer se dogtertjie gemolesteer en verkrag het.
To read the full story, read our 07 February 2020 issue.