• Bride of the year competition

Boere Droogtehulp maak ‘n plan

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG HERALD - Met sy jongste uitreik na die droogtegeteisterde Gamoep, Aggenys en Springbok in die dorre Namakwaland waartydens letterlik honderde tonne se bale voer vir beeste en skape, kos en kruideniers vir boere en hul gesinne, skoonmaakmiddels, hondekos, water en selfs dalk 'n geskenkie of wat vir "woenstynboere" (en hul vrouens) in die Oos-Kaap en Namakwaland afgelaai is, ht Boere Droogtehulp NPC van Rustenburg nou loshande die grootste nie-winsgedrewe organisasie in die land geword.
To read the full story, read our 07 February 2020 issue.