50% Discount on advertisements

Posted in Latest News

Rustenburg Herald and its sister publications decided to also do our part to get more feet in your shop and to boost the Rustenburg economy by offering 50% discount on all advertisements in any of our publications for the month of May. Ensure that the Rustenburg community knows that your shop is up and running and that you are ready for business.

At the same time, your advertisement will be published in our virtual newspaper with 160 000 readers at no charge. Contact Rustenburg Herald’s marketing team on 014 592 8329 to book your space.

50% korting op advertensies

Rustenburg Herald en sy susterskoerante  het besluit om ook ons deel by te dra om weer voete in jou winkel te kry en Rustenburg se ekonomie ‘n hupstoot te gee deur vir die maand van Mei 50% afslag te gee op alle advertensies wat in enige van ons publikasies geplaas word.  Maak seker dat Rustenburg se mense weet dat jou onderneming oop is en dat jy gerat is vir besigheid! Jou advertensie verskyn terselfdertyd gratis op ons virtuele koerant wat reeds 160 000 lesers het. Kontak ons bemarkingspan by 014 592 8329 om jou plek in Rustenburg Herald te bespreek