• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

RCC Juniors doing well

Posted in Sport

On 22 and 23 June, Rustenburg Cycling Club’s (RCC) juniors took part in the SA Road Championships in Durban and did extremely well. Pictured here are Travis de Lange, John-William Lang (12th U/19 men), Caitlin Thompson (second U/17 girls), Zander Conradie and Antonie Lit (20th U/19 men).

Read more in our 28 June 2019 edition.

Tandem-wenners

Posted in Sport

Hennie Fourie en Phillip Wetzlar van Rustenburg Cycling het Sondag die “Fast One”-wedren met hul tandem in ‘n tyd van 3:34 gewen. Baie geluk aan hierdie twee fietsryers van Rustenburg.

To read the full story, read our 03 February 2017 issue.

Dankie

Posted in Sport

Die Slote Bundu Trails en Hervormde Kerk Rustenburg-Suid wil graag almal wat die naweek se MX/ATV Funduro met hulle gedeel het, bedank vir ‘n super-lekker, hoogs suksesvolle dag. Elke deelnemer, besoeker, beampte en veral die borge word hartlik bedank. Baie geluk aan die verskillende klasse-wenners. Jaco Nel, Bertus Bylsma, Stefan Botha en Corné Saaiman. Maar onthou ook die “Mudfest” wat op 26 November 2016 plaasvind. Sien julle daar.

To read the full story, read our 30 September 2016 issue.

Tuks alweer Impala se baas

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Impala Rugbyklub het Saterdag die 2016-rugbyseisoen afgeskop toe hulle tuis in hul tradisionele voorseisoenwedstryd teen Tukkies gespeel het. Soos te wagte was die roes van ‘n lang afseisoen duidelik sigbaar in die eerste helfte waarin die fikser en meer wedstrydgereed Tukkies 21 punte aangeteken het teenoor die 5 van die tuisspan. To read the full story, read our 29 January 2016 issue.

R25 000 vir Rustenburg Tuks-studente

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – Vanjaar se Tuks Alumni Rugbydag, wat vinnig besig is om ‘n jaarlikse instelling te word, tussen die rugbyspanne van die Universiteit van Pretoria (UP-Tuks) en die Rustenburg Impala Rugbyklub op Saterdag, 23 Januarie, was weereens ‘n reuse sukses.

To read the full story, read our 29 January 2016 issue.