Rustenburg Pluimvee Klub

Written by Zandre. Posted in Clubs

Die besonderse klub bied jaarliks skoue aan in Rustenburg sowel as Thabazimbi , Lichtenburg en Parys.

Hier vertoon telers hul rasegte pluimvee soos hoenders , watervoels en kalkoene.

Vir meer inligting , kontak :

Hanri : 083 465 1486

Dawie : 071 196 7696

Marlize : 072 668 1495

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.