Dames Tennisklub

Written by Zandre. Posted in Clubs

Dinsdae oggende by protea park tennis bane het ons oggend dames.

Enige dame wat belangstel om aan te sluit by ons kan my skakel

Reinette du Toit  op 083 236 3139.