Die Pilanesbergtak van die Dendrologiese vereniging

Written by Zandre. Posted in Clubs

Al ooit gewonder watter boom is dit? By ons kry jy die geleentheid om jou kennis uit te brei rakende bome en alles wat daarmee gepaard gaan soos bewaring en die identifisering van bome. Alle aktiwiteite wat plaasvind (soos uitstappies) word streng volgens Covid regulasies gedoen.

Kontak Clive Richter by 083 455 3025 of Henry Francis by 0827306580 of Naas Grové by 0825754244 of u kan n epos stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..