Protea Atletiek Klub

Written by Zandre. Posted in Clubs

Oefen vanaf Bergsig Akademie weeksdae 4pm Hoer/laerskool kinders: Middel / Lang afstande, asook landloop 18 en ouer/Meesters atlete : Middel / Lang afstande, asook Landloop

Afrigter: Johann Marais

Kontak nommer: 082 386 2669

 COVID19 maatreels word streng toegepas ten aller tye, ons atlete en afrigter se gesondheid is hoë proriteit  .